1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Elegie as Griekse digvorm
Vir Griekse fluite : vroeë Griekse elegiese poësie, W.J. Henderson : resensie

USD

 

Abstract

is professor Henderson se tweede publikasie oor vroeë Griekse poësie. Die eerste, (2004), het op die liriek as Griekse digvorm gefokus. Die onderhawige publikasie se fokus verskuif na die elegie as Griekse digvorm. Die outeur beskryf die werk as 'n sinchroniese ondersoek na die wesenseienskappe van die Griekse elegiese digvorm wat die werk van individuele digters of groepe digters aan die woord stel. Tog is daar ook spore van 'n diachroniese ontwikkelingsondersoek. Die outeur beskryf in die "Voorwoord" die teikenmark as "... steeds die klassikus, die literatuurwetenskaplike wat veral op genre fokus en die gevorderde student in klassieke of vergelykende literatuur; indien die gewone leser dit ook geniet of daarby baat vind, is dit 'n bonus".

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/1/EJC62120
2010-04-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error