1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Estetisering van verlange en gemis
Intieme afwesige : gedigte, Cas Vos : resensie

USD

 

Abstract

Cas Vos is 'n bekende teoloog en akademikus van Pretoria. In sy werk neem die religieuse, kuns, liefde en erotiek 'n belangrike plek in. Hierdie elemente is grondbestanddele van die mistiek waarvan sy werk deurdronge is en waarmee hy soos sy groot voorganger, Sheila Cussons, 'n eiesoortige bydrae lewer tot die religieuse poësie in Afrikaans.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/1/EJC62121
2010-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error