1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Prinsloo versus Meyer versus die leser
Prinsloo versus, Adriaan Meyer : resensie

USD

 

Abstract

Wat Koos Prinsloo betref, is daar twee kritici wat boeke oor sy werk geskryf het, te wete Riana Scheepers en Gerrit Olivier. Op p. 83 van Meyer se dramateks verwys hy na "jou mammie se tesis", synde 'n verwysing na Riana Scheepers en haar werk oor Prinsloo. Meyer gebruik egter nie net Scheepers se navorsing oor Prinsloo en sy geskryfdes vir sy drama nie, maar hy haal ook aan uit die werk van Prinsloo self, De Lange se intertekstuele gesprek met Prinsloo, asook Danie Botha, wat kritiek gelewer het op 'n vroeëre weergawe van hierdie dramateks. Dus - net soos by Prinsloo word die leser / kyker hier gekonfronteer met 'n uitgebreide korpus tekste en intertekste en is Meyer se teks 'n goeie voorbeeld van 'n postmodernistiese palimpses.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/1/EJC62123
2010-04-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error