1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - The Zimbabwean liberation war : contesting representations of nation and nationalism in historical fiction

USD

 

Abstract

This article examines the array of macro and micro historical factors that stirred historical agency in the 1970s war against colonial settlerism as depicted in selected liberation war fiction. This war eventually led to a negotiated independence in April 1980. Historical fiction in the early 1980s is characterised by an abundance of fictional images that give expression to the macrofactors, while historical fiction in the late 1980s onwards parades a plethora of images which prioritise the microhistorical factors. Against this background, the article problematises the discussion of these factors within the context of postindependence Zimbabwean politics. It argues that the contesting representations of macro- and microfactors in historical fiction on the war symbolise the protean and fluid discourse on nation and nationalism in the Zimbabwean polity. Definitions and interpretations of nation and nationalism are at the centre of Zimbabwean politics, because they are linked to the protracted liberation war against colonialism and the politics of hegemony in the state. Macrofactors express and endorse an official view of nationalism and nation. On the other hand, microfactors problematise and contest the narrow appropriation of nation and nationalism by advocating multiple perspectives on the subject in order to subvert and counter the elite hegemony.


Hierdie artikel ondersoek die reeks makro- en mikrofaktore in die geskiedenis wat die sentiment teen die koloniste laat draai het soos dit in geselekteerde romans uit die bevrydingstyd uitgebeeld word. Hierdie oorlog het in April 1980 uiteindelik tot 'n onderhandelde skikking gelei. Historiese fiksie uit die vroeë tagtigerjare word gekenmerk deur 'n oorvloed fiksionele beelde van die makrofaktore, terwyl die fiksie uit die laat tagtigerjare en daarna 'n veelheid beelde van die mikrofaktore beklemtoon. Teen hierdie agtergrond bevraagteken die artikel die debat oor hierdie faktore binne die konteks van die Zimbabwiese politiek na onafhanklikheid. Ons betoog dat die botsende representasies van die makro- en mikrofaktore in die historiese fiksie oor die oorlog die veranderlikheid en vloeibaarheid van die diskoers oor die nasie en oor nasionalisme in Zimbabwe simboliseer. Definisies en interpretasies van nasie en nasionalisme staan sentraal in die Zimbabwiese politiek, omdat hulle verbind word met die uitgerekte bevrydingsoorlog en die politiek van staatshegemonie. Makrofaktore druk 'n amptelike beskouing van nasionalisme en die nasie uit en onderskryf dit ook. Andersyds problematiseer mikrofaktore die eng toeëiening van die nasie en nasionalisme, want dit druk veelvuldige perspektiewe op die onderwerp uit wat die hegemonie van die elite teenwerk en ondermyn.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/1/EJC62124
2010-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error