1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Authorial intention and agency in Luke's Acts

USD

 

Abstract

This article affirms the presence of the intentional consciousness in texts which purport to depict reality or real events. Intentionality, in the context of this article, is not conceived as a pre-existing thought or idea, which precedes the text, but as something which inheres in the text and is produced in it. The Cartesian split between consciousness and being which the former conception enacts is here elided and authorial intention is seen as something which is reproduced in the processes of writing and interpretation. This distinction is significant because the main argument of this article is that authorial intention in texts that purport to depict real events and intervene in a particular socio-historical process for mobilisational purposes, leads to the production of a certain kind of text which deploys specific narrative strategies that consolidate its reading and rendering of events and reinforce narrative closures. These intentionally motivated closures are embedded in narrative strategies, which are seen as both necessary and imperative for the consolidation and legitimation of the message and to foreclose other readings. Very briefly, this article seeks to reinscribe the agency of the author in his/her intentional stance with regard to the text. It further shows how this agency is enacted within the world of the text.


Hierdie artikel bevestig die teenwoordigheid van intensionele bewussyn in tekste wat hulle ten doel stel om die werklikheid of werklike gebeure uit te beeld. In die konteks van hierdie artikel word intensionaliteit nie gesien as 'n reeds bestaande idee wat die teks voorafgaan nie, maar as iets wat in die teks gevestig is en wat in die teks tot stand kom. Die Cartesiaanse verdeling tussen bewussyn en syn wat deur die eersgenoemde siening vergestalt word, word hier nie erken nie, en outeursintensie word gesien as iets wat geproduseer en begryp word in die prosesse van skryf en interpretasie. Hierdie onderskeid is belangrik, aangesien die hoofargument in hierdie artikel is dat outeursintensie in tekste wat poog om die werklikheid of werklike gebeure uit te beeld en sodoende toetree tot 'n bepaalde sosiohistoriese proses vir doeleindes van mobilisasie, lei tot die produksie van 'n spesifieke tipe teks. In sodanige teks word spesifieke narratiewe strategieë ontplooi wat 'n bepaalde siening en weergawe van gebeure bevestig, waardeur die narratiewe uitkoms versterk word. Hierdie intensioneel gemotiveerde uitkomste is ingebed in narratiewe strategieë, wat as noodsaaklik en onontbeerlik beskou word vir die konsolidasie en legitimasie van 'n bepaalde boodskap asook vir die uitsluiting van ander lesings. Kortom, hierdie artikel wil die handelingsrol van die outeur binne sy/haar intensionele instelling in die teks herwaardeer. Die artikel toon ook aan hoe hierdie handelingsrol sigself binne die teks afspeel.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/1/EJC62126
2010-04-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error