1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die twee gesigte van Ravensmead
Baie melk en twie sykers, Anastasia De Vries : resensie

USD

 

Abstract

In hierdie teks versamel Anastasia de Vries, rubriekskrywer en boekredakteur by 'n dertigtal kort sketse oor Ravensmead, die woonbuurt naby Kaapstad en oor sy mense se doen en late. Reeds in die openingsverhaal word Ravensmead as ruimte geteken en word daar gewys op die "twee wêrelde" wat hier byeenkom. Aan die een kant is daar diegene wat 'n bestaan probeer voer, terwyl daar aan die ander kant diegene is wat "met ons boekgelerenteit" (p. 9) probeer om 'n beter lewe vir hulle en hul kinders te vestig. Uit hierdie openingsverhaal leer die leser ook dat niks werklik 'n geheim in Ravensmead is nie, want "jy kan dink jy kan goete onder die komberse aanvang - jou tone steek uit" (p. 10). Dikwels word 'n skinderstorie of 'n gedeelte van 'n storie wat vertel word, as die vertrekpunt vir 'n verhaal gebruik. 'n Misverstand, die kern van enige komiese verhaal, word ook dikwels aangewend om 'n bepaalde greep uit die lewe van 'n karakter te belig.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/2/EJC62134
2010-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error