1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Neem kennis van hierdie soort literatuur
Die ooreenkoms, Sophia Kapp
Boheem, Chanette Paul : resensie

USD

 

Abstract

In enige literatuur wat 'n mate van volwassenheid bereik het, is daar tekste in verskillende genres, dit wil sê daar word 'n verskeidenheid soorte literatuur in daardie taal gepubliseer. Dit gaan nie net om prosa en poësie en drama nie, maar juis om die subgenres wat binne elke genre ontwikkel, geskryf en gelees word. In hierdie veelheid word die moontlikhede van 'n literatuur sigbaar. Wat verhalende tekste betref, is daar in Afrikaans werklik 'n groot verskeidenheid soorte tekste wat aktief beoefen en gelees word: van heel eenvoudige volkse vertellings af tot by die groot hoeveelheid populêre literatuur tot by die esoteriese tekste wat deur individualistiese skrywers geskryf word en wat telkens 'n unieke en eiesoortige beeld van 'n bepaalde werklikheid gee.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/2/EJC62137
2010-08-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error