
Full text loading...
In die versamelbundel Die tand van die tyd word daar op luisterryke wyse eer betoon aan een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde akademici, naamlik professor Jac Conradie wat die grootste deel van sy akademiese loopbaan aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) verbonde was. Veral op die gebied van die taalkunde was Conradie sy tyd ver vooruit.
Article metrics loading...