1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Afrikaanse vryheidsliedjies as herkonstruksie van Afrikaneridentiteit : 'n ideologies-kritiese perspektief

USD

 

Abstract

Mediapolemiek rondom Afrikaner identiteit en taal het die Afrikaanse koerante in die vroeë jare van die nuwe millennium gedomineer. Dit illustreer dat identiteitspolitiek meer as 'n dekade ná demokratisering steeds uiters aktueel in Suid-Afrika is en dat die heronderhandeling daarvan nog 'n voortgaande proses is. In hierdie artikel word stilgestaan by die rol van Afrikaanse vryheidsliedjies as herkonstruksie van wit identiteit, terwyl dit meer spesifiek ten doel het om 'n vertrekpunt daar te stel vir 'n ideologies- kritiese teoretisering van die onderwerp. In hierdie opsig word binne die breër raamwerk van die sogenaamde Kritiese Teorie gebruik gemaak van Johann Visagie (1996) se interpretatiewe werktuie, metafooranalise en ideologiekritiek. 'n Belangrike vertrekpunt vir hierdie ondersoek is vyf dominante postapartheidsnarratiewe, soos opgeteken deur Melissa Steyn (2001). 'n Seleksie van vryheidsliedjies word by spesifieke konstruksies van "witheid" betrek, soos wat in die genoemde narratiewe uitgebeeld is.


Media polemics that centred on Afrikaner identity and language proliferated in Afrikaans newspapers of the early 2000s. It illustrates that although more than a decade has passed since democratisation, identity politics are still an important South African topic and renegotiation therefore continues. This article discusses the role of Afrikaans freedom songs as a reconstruction of white Afrikaner identity with the specific aim of establishing a point of departure for an ideology-critical theorising of the topic. In this regard, the interpretative tools of metaphor analysis and ideology critique of Johann Visagie (1996) are applied within the broader framework of the so-called Critical Theory. The five dominant postapartheid narratives recorded by Melissa Steyn (2001) serve as starting point for this study. The selection of freedom songs is related to specific constructions of "whiteness" portrayed in the mentioned narratives.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/2/EJC62143
2010-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error