1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Buite die hekke van Eden, Paul Alberts : boekresensie

USD

 

Abstract

'n Resensie van hierdie boek kan eintlik geen ander titel dra as die titel van die boek self nie. Paul Alberts was 'n bekende fotograaf wat aan die einde van 2010 oorlede is. Hierdie boek van foto's en kommentariënde teksgedeeltes is as't ware 'n erflating, enersyds van die dramatiese en aangrypende foto's wat hy oor jare in Suid-Afrika geneem het, en andersyds van die lewensfilosofie wat hy na aanleiding van sy reise en die fotografiese vaslegging van aspekte van die land ontwikkel het.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/3/EJC62163
2010-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error