1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Skuil daar 'n verhaal in 'n liriese gedig? Nederlandstalige digters oor narratiwiteit in die poësie : Robert Anker, Tomas Lieske, Leonard Nolens, Willem van Toorn en Eva Gerlach

USD

 

Abstract

In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die siening van digters oor narratiwiteit in liriese gedigte. Die argument sluit dus aan by literêr-historiese aspekte, omdat dit gaan om poëtikale opvattings en om tendense in kontemporêre poësie, spesifiek die voorkeur vir langer gedigte, reekse en siklusse. Die artikel verskaf 'n teoretiese motivering vir die ondersoek en plaas die argument binne die groter raamwerk van die navorsing oor die rol en funksie van narratiewe aspekte en tegnieke in liriese poësie. Daarna word die sienings van vyf Nederlandstalige digters oor narratiwiteit in hulle eie werk bespreek na aanleiding van onderhoude wat met hulle gevoer is. Die artikel sluit af met 'n analise en interpretasie van 'n kort siklus gedigte van Eva Gerlach.


This article is concerned with the views expressed by poets on narrativity in lyric poems. Contemporary poetic ideas and tendencies, such as the preference for longer poems, the use of sequences (sequential poetry) and cycles, are used as a point of departure and thus the argument is linked to historical issues. A motivation for the theoretical approach is provided because the article forms part of a larger project in which narrative structures and techniques in lyrical poetry are studied. The main part of the article is devoted to a discussion of the ideas of five poets, who write in Dutch, on the role and function of narrativity in their recent work. The discussion is based on extended interviews conducted with these poets. The article is concluded with an analysis and interpretation of a short cycle of poems by Eva Gerlach.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/3/EJC62166
2010-12-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error