1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Affordances of form in stanzaic narrative poetry

Volume 31, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

This article develops the notion that poetry is crucially distinguished from other forms of verbal art by its foregrounding of segmentivity, the spacing of language. If a measure is regarded as the smallest unit of resistance to meaning, measure determines where gaps open up in a poetic text. Poetry is, however, not only measured, but typically countermeasured and narrative in poetry can also be countermeasured against the segmentation that is specific to narrative. The present article investigates segmentivity in one particular type of narrative poem, namely poems in discontinuous stanzaic forms. The concept of affordances (referring to different potentials for use) is applied to the stanzaic form in Edmund Spenser's "The faerie queene" (1590; 1596) and to the "ottava rima" stanza, as exemplified by Kenneth Koch's postmodernist narrative poem, "Seasons on earth" (1960; 1977; 1987).


In hierdie artikel word die stelling gemaak dat poësie bepalend onderskei kan word van ander vorms van verbale kunswerke op grond van die feit dat segmentering in die poësie voorop gestel word. Indien 'n maatstaf ("measure") beskou word as die kleinste eenheid wat weerstand bied teen betekenisvorming, is dit die mate (as afgemete eenhede) wat bepaal waar daar gapings in poëtiese tekste ontstaan. Poësie is egter nie net afgemete nie, maar daar is ook die moontlikheid van die kontrawerking van ander afgemete stelsels en die narratief in die poësie werk kontrapuntaal in op die segmentering wat eie is aan "tipiese" narratiewe. Hierdie artikel ondersoek segmentering in een spesifieke soort narratiewe gedig, naamlik gedigte met diskontinue strofiese vorms. Die konsep "affordances" (wat verwys na verskilllende moontlikhede vir gebruik) word op die strofiese vorm van Edmund Spencer se "The fairie queene" (1590; 1596) toegepas, sowel as op die "ottova rima"-strofiese vorm soos geïllustreer deur Kenneth Koch se postmoderne narratiewe gedig "Seasons on earth" (1960; 1977; 1987).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/3/EJC62171
2010-12-01
2017-03-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error