1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Plotting the lyric : forms of narration in poetry

USD

 

Abstract

This article is based on the assumption that lyric poems generally share the fundamental constituents of story and discourse as well as the narrative act with narrative fiction in that they likewise feature a sequence of incidents (usually of a mental kind), mediate and shape it from a specific perspective and present it from a particular point of time vis-à-vis the sequence of incidents. A general outline of the narratological categories which may be applied to poetry analysis is given using William Wordsworth's "I wandered lonely as a cloud" as an illustrative example. The aim of the article is heuristic: the intention is not to blur the distinction between fiction and poetry and treat poems indiscriminately as narrative texts, but rather identify and highlight the specifically poetic forms and functions which instances of narrating adopt in poems. The main section of the article will then focus on the first of the three aspects mentioned, the modelling of poetic sequentiality, i.e. the specification of types of plot, plotting and presentation of plot in poetry and the analysis of their functions.


Hierdie artikel is gebaseer op die aanname dat liriese gedigte en verhalende tekste die fundamentele samestellende elemente van storie en verhaal, asook die vertelhandeling in gemeen het. Die rede hiervoor is dat albei soorte tekste bestaan uit 'n reeks gebeurtenisse (meestal van 'n mentale innerlike aard), wat gemedieër en gestruktureer word vanuit 'n bepaalde perspektief en gerepresenteer word vanuit 'n bepaalde moment in tyd teenoor die reeks gebeurtenisse as sodanig. 'n Oorsig van die narratologiese kategorieë wat toegepas kan word in die analise van die poësie word verskaf. "I wandered lonely as a cloud" van William Wordsworth word as voorbeeld gebruik. Die doel van die artikel is heuristies. Die intensie is nie om die onderskeid tusssen verhaal en gedig te vertroebel nie en ook nie om gedigte op onoordeelkundige wyse as verhalende tekste te behandel nie. Die doel is eerder om die spesifiek poëtiese vorms en funksies wat verhale en vertelling in gedig kan aanneem, te identifiseer en te beklemtoon. In die sentrale gedeelte van die artikel sal gefokus word op die drie reeds genoemde aspekte van narratiwiteit in gedigte, naamlik die strukturering van poëtiese opeenvolging (d.w.s. die spesifisering van bepaalde soorte "plot"), die verhaalmatige omvorming van die storiegegewens en die representasie van die verhaal (d.w.s. van die estetiese omvormde storiemateriaal) in gedigte en die analise van die funksies van hierdie drie aspekte in die poësie.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/31/3/EJC62172
2010-12-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error