1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - -perspektief op die tagtigerjare
Storm Sevenster, Wessel Pretorius : resensie

USD

 

Abstract

Hierdie roman van Wessel Pretorius het oorspronklik in 1984 by Perskor in 'n heel ander gedaante verskyn. Pas is dit weer in beperkte oplaag deur Hond Uitgewers in 'n slapbandweergawe uitgegee. Hierdie roman, wat deur Phil van Schalkwyk as 'n -roman bestempel word, is destyds nie besonder goed ontvang nie. Die woord het trouens assosiasies met uitdaging van norme, 'n veragting van standaarde en 'n opsigtelike deurbreking van konvensies - en dan word nou nie net haarstyle bedoel nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/1/EJC62180
2011-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error