1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Oor en weer oor die skryfkuns en nog meer
Oor en weer, Hennie Aucamp : resensie

USD

 

Abstract

is 'n gepaste titel vir hierdie bundel wat uit sestien onderhoude bestaan wat oor 'n tydperk van meer as 35 jaar met Hennie Aucamp, die gevierde skrywer en letterkundige, gevoer is. Die onderhoude word voorafgegaan deur 'n inleidende hoofstuk waarin Aucamp onder andere die belangrikheid van "die onderhoud as genre" beklemtoon: "Die onderhoud, bedoelende 'interview', is waarskynlik een van die twintigste eeu se belangrikste bydraes tot sowel die joernalistiek as die letterkunde." (p. 7.)

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/1/EJC62183
2011-04-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error