1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Op die spoor van Boesman-letterkunde
Bushman letters: interpreting /Xam narrative, Michael Wessels : resensie

USD

 

Abstract

Toenemend rig eietydse, relatief jong navorsers hulle metateoretiese, priemende blikke (opgeskerp op Derrida, Said en Kristeva, asook postkoloniale, postmodernistiese literêre studies) op die Bleek en Lloyd koloniale argief van /Xam-tekste. Hierdie verhale, mites, stories en kulturele fragmente van 'n uitgestorwe groep het net soos hulle rotskuns iets van dieselfde enigmatiese, ontwykende, nievaspenbare kwaliteit as hoogs verwikkelde, intertekstueel-verweefde modernistiese tekste soos Eliot se of Joyce se . Die verskil lê daarin dat die tekste in 'n uitgestorwe kultuur en taal ingebed is. Oënskynlik is dit egter nie 'n hindernis vir 'n hele geslag, relatief jong literêr-geskoolde navorsers uit die spesialisterrein van die Engelse letterkunde nie. Hulle stort hulleself toegewyd op die /Xam-argief: "Met Derrida en Kristeva sal ons oorwin", skyn die slagspreuk te wees - of dit inderdaad die geval is, sal ons nog moet sien. Hulle insette word gelewer in die aangesig van 'n sterk falanks /Xam-navorsers, meesal rotskunskenners, historici, antropoloë en argeoloë.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/1/EJC62184
2011-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error