1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Keur van Rutger Kopland se gedigte - in Afrikaans
Onder die appelboom: 'n keur uit die poësie van Rutger Kopland, R. Kopland : resensie

USD

 

Abstract

In hierdie besondere bundel word meer as drie dosyn gedigte van die Nederlandse digter Rutger Kopland aangebied in die oorspronklike teks, maar met die Afrikaanse vertaling deur Daniël Hugo daarnaas. Hierdie klein bloemlesing is saamgestel uit 'n spaarsamige keuse van gedigte uit die nege digbundels wat die digter tussen 1966 en 2008 gepubliseer het - voorwaar 'n ambisieuse onderneming. Die leser moet dit dus benader as proegoed, of hoogstens as 'n goeie inleiding tot Rutger Kopland se werk.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/1/EJC62185
2011-04-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error