1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - How cool is Nietzsche - an aid to remove the fear of great philosophers : essay

USD

 

Abstract

The German philosopher Friedrich Nietzsche (1844-1900) is far more accessible than many of his contemporaries. He has a tremendous sense of humour, plays with words and expressions, and he is not scared of attacking other philosophers like Hegel and Schopenhauer. Nietzsche's use of figures is very significant thanks to the variations of these figures. The result of his style is a sort of inclusiveness towards the reader. Nietzsche seduces the reader to become a member of the select group of chosen thinkers. His central work "Thus spoke Zarathustra", shows this strategy of conquering the reader or listener in a clear way. Nietzsche's courage to ask other philosophers or "Geisteswissenschaftler" what their essence is can encourage us to ask essential questions. However, Nietzsche's central value of life is too vague to be acceptable and caused a lot of political confusion during the previous century.


Die Duitse filosoof Friedrich Nietzsche (1844-1900) is meer toeganklik as baie van sy tydgenote. Nietzsche beskik oor 'n geweldige sin vir humor, hy speel met woorde en uitdrukkings, en hy huiwer nie om ander filosowe soos Hegel en Schopenhauer aan te val nie. Nietzsche se gebruik van beelde en metafore is besonder opvallend danksy die variasies van hierdie beelde. Die resultaat van sy styl is 'n vorm van inklusiwiteit na die leser toe. Nietzsche verlei die leser om lid te word van 'n geselekteerde groep denkers. Sy sentrale werk "Aldus het Zarathustra gepraat", toon sy strategie van verowering van die leser of luisteraar op 'n duidelike manier aan. Nietzsche se moed om ander denkers en geesteswetenskaplikes ("Geisteswissenschaftler") te vra wat hulle essensie is, kan ons aanmoedig om belangrike vrae te stel. Sy sentrale waarde vir die lewe is egter te vaag om te aanvaar en het tydens die vorige eeu baie politieke verwarring gesaai.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/1/EJC62186
2011-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error