1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Ruimte as tema en metafoor in die poësie van enkele vroulike Afrikaanse digters : 1994-2005

USD

 

Abstract

In hierdie artikel word die belangrikheid van die representasie van fisiese en abstrakte ruimtes in die werk van vroulike digters in Afrikaans aangetoon, spesifiek in bundels wat gepubliseer is tussen 1994 en 2005. Daar word kortliks aandag gegee aan die vraag of daar sprake kan wees van 'n "vroulike bewussyn" in hierdie bundels. Die ruimtelike bewustheid word ook in verband gebring met die feit dat die Afrikaanse poësie in die periode 1994-2005 postkoloniaal is. Die teorieë van Pierre Bourdieu word gebruik om die verhouding tussen gemeenskap en kunswerk te verduidelik en daarna word voorbeelde van die ruimtelike tematiek asook die gebruik van ruimtelike metaforiek in die werk van geselekteerde vroulike digters bespreek.


This article illustrates that the representation of physical and abstract space is exceptionally prominent in the work of female poets in Afrikaans who published poetry between 1994 and 2005. The possibility that a "female consciousness" influences the use of spatial metaphors is put forward (but not proved). Following the theoretical insights of Pierre Bourdieu, the relationship between society and art is explored, and consequently the importance of the postcolonial context of Afrikaans poetry published between 1994 and 2005 forms part of the analyses of the thematic and metaphorical aspects of the selected poems. Examples of the salient aspects of representations of space, both as theme and as metaphor, in the work of female Afrikaans poets are discussed in more detail before some preliminary conclusions are put forward.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/1/EJC62189
2011-04-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error