1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Moet ek skryf ...?
Kaalvoet : liedtekste, Amanda Strydom : resensie

USD

 

Abstract

Amanda Strydom vra telkens aan die begin van elke hoofstuk: "Moet ek skryf ..."


Die jong digter sê ongetwyfeld, "Ja". Elke woord van Strydom inspireer en maak die hart stil. Sy toor met woorde. 'n Duisend gedagtes word in 'n enkele sin vasgevang. Tyd is nodig met haar woorde: tyd om elke woord in te neem, elke sin weer en weer deur jou gedagtes te laat spoel.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/2/EJC119273
2011-08-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error