1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Lente-opwelling in die herfs
Tydelose gety, Lina Spies : resensie

USD

 

Abstract

Lina Spies is 'n erkende en veel gebloemleesde Afrikaanse digter wat ook bekendheid verwerf het as kritikus, vertaler (onlangs van die Nederlandse dagboek van Anne Frank) en skrywer van koerantbydraes. Heelwat van laasgenoemdes is van polemiese aard en handel dikwels oor haar geliefde Afrikaans, religieuse kwessies, die "verloedering" (verval) wat die huidige era kenmerk op verskeie gebiede en oor haar liefde vir Nederland én die Boland.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/2/EJC119275
2011-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error