1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Teksredaksie : ontmoetingspunt van teorie en taalpraktyk
Teksredaksie, W.A.M Carstens & Kris Van der Poel : resensie

Volume 32, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Die verskyning van is om verskeie redes belangrik. In die eerste plek is dit 'n handboek in Afrikaans oor (Afrikaanse) teksredaksie, maar dit het 'n veel wyer reikwydte as net Afrikaans. Met sy teoretiese begronding van teksredaksie bied dit universele opleidingsmateriaal vir taalpraktisyns. Dit is 'n boek wat ideaal geskik is om ook vir ander tale verwerk te word; inderdaad 'n boek waarvan kollegas in die Afrikatale ook gerus kennis kan neem. Die boek is bepaald vir studente wat nog besig is met hulle opleiding as taalpraktisyns en vir diegene wat uit ander vakgebiede in die taalpraktyk beland het. Dit is egter ook 'n goeie verwysingsbron vir enige taalpraktisyn wat glo aan lewenslange leer. Hoekom is die boek so 'n belangrike bydrae tot Afrikaans en die taalpraktyk in die algemeen? Miskien is dit goed om die outeurs self aan die woord te stel: "Daar bestaan min, indien enige, wetenskaplik-gegronde beskouende boeke oor teksredaksie." (p. 30.)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/2/EJC119276
2011-08-01
2017-03-01

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error