1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Wit mans : verlede, hede, toekoms
Jacobus, Willem Krog : resensies

USD

 

Abstract

Hierdie teks vertel die verhaal van Jaco Malan, 'n selfgemaakte magnaat, wat terugkyk op sy lewe in die ou Suid-Afrika, besin oor sy posisie in die nuwe Suid-Afrika en moet besluit of hy in die land gaan bly of gaan emigreer. Ses van die hoofstukke in die roman speel af in die Baron & Grill waar hy elke laaste Donderdag van die maand saam met 'n groep mansvriende bymekaar kom. Dit is hier, wanneer die mannegroep bymekaar kom, dat hulle oor die lewe van die wit man in Suid-Afrika besin. Die ander ses hoofstukke gee vir die leser 'n terugblik op die lewe van Jaco Malan van predikantseun tot eienaar van Media Select.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/3/EJC124071
2011-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error