1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Om vrede te vind
Soeker, Pieter Cilliers : resensies

USD

 

Abstract

Pieter Cilliers se opspraakwekkende outobiografie , is die hartverskeurende belydenis van 'n homoseksuele persoon wat probeer vrede maak met sy seksuele oriëntasie. Die verskyning daarvan in 1997 het baie uiteenlopende kommentaar uitgelok. Die debat oor homoseksualiteit in Afrikaanse kerke is byvoorbeeld weer aan die gang gesit. Dit het verder ook aanleiding gegee tot talle briewe aan Cilliers waarin mense hulle verhale met hom deel, raad vra, dankie sê, hom teregwys, ensovoorts.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/3/EJC124073
2011-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error