1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - ... soos woorde met die oog kan speel
splintervlerk, Marlise Joubert : resensies

USD

 

Abstract

Marlise Joubert se sewende digbundel is geïnspireer deur die ervaring van 'n ingrypende fisieke krisis. Hierdie traumatiese ervaring as grondgegewe, gee aan die bundel 'n verhalende karakter met 'n episodiese verloop gemarkeer deur die afdelings 1 "winterklou", 2 "rugkaatsing" en 3 "dryfgoed". Die bundel het reeds aandag ontvang in 'n aantal resensies (Marlies Taljard, Ampie Coetzee, Zandra Bezuidenhout en Cas Vos) waarin daar hoofsaaklik positief geoordeel word oor hierdie nuutste toevoeging tot 'n alreeds substantiewe oeuvre. Vir my lê die essensiële bydrae van in die soort vers wat ontstaan uit 'n simbiose van die twee vorms wat Joubert se skeppende werk aanneem, naamlik die skilderkuns en die woordkuns.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/3/EJC124081
2011-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error