1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - One rainbow, one nation, one tongue singing : whiteness in post-apartheid pulp fiction

USD

 

Abstract

A certain brand of fiction has become popular in post-apartheid South Africa that accounts for the relative success of Susan Mann's "One tongue singing" (2005). This article seeks to examine the implications of narratives such as this in revealing the normative assumptions that might inform text and reception a decade into a new democracy. It begins with an overview of whiteness studies as a post-colonial frame of reference useful in gauging the continued hegemonic normativity of whiteness as a cultural affiliation. This is followed by an analysis of Mann's novel. I argue that it is precisely in fiction such as this - mass-produced for a white middle-class, mostly female readership both here and abroad - that there is ample evidence of the kinds of normative assumptions that whiteness studies attempts to make visible. I demonstrate that despite the writer's liberal and politically correct attempts to negotiate the politics of race, gender and class, her narrative inadvertently reinforces stereotypes that it ostensibly challenges. Thus it exhibits the discursive limits and powers of the most readily available reading matter this country has to offer.


Susan Mann se "One tongue singing" (2005) het sy relatiewe sukses te danke aan 'n bepaalde soort fiksie wat gewild geword het in Suid-Afrika na apartheid. Hierdie artikel is 'n poging om die implikasies van narratiewe van hierdie aard te ondersoek, veral om die normatiewe opvattings te ontbloot wat die grondslag vorm van hierdie tipe tekste en hulle ontvangs 'n dekade sedert die nuwe demokrasie tot stand gekom het. Eerstens gee ek 'n oorsig van witheid ('whiteness') as studieveld wat dien as 'n postkoloniale verwysingsraamwerk vir die beoordeling van die volgehoue hegemoniese normatiwiteit van witheid as 'n kulturele verwantskap. Daarop volg 'n analise van Mann se roman. Ek voer aan dat daar juis in hierdie soort fiksie - wat op groot skaal vir die plaaslike sowel as oorsese wit middelklas, en veral vir 'n vroulike leserspubliek geproduseer word - genoegsame bewys is van die normatiewe opvattings wat witheidstudies probeer blootlê. Ek toon aan dat, ten spyte van die skrywer se liberale en polities korrekte pogings om die politiek van ras, geslag en klas te beheers, die narratief onbedoeld daardie stereotipes versterk wat dit oënskynlik probeer uitdaag. Daardeur illustreer dit juis die diskursiewe beperkings en vermoë van geredelik verkrygbare leesstof in die land.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/32/3/EJC124089
2011-12-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error