1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Comparing imagery in and : original research

USD

 

Abstract

This article used as point of departure the song-story entitled as developed by Christiaan van der Westhuizen and based on the Tambani embroidery project. This animated interpretation of is used to further the aims of interdisciplinary research as stated by the original project by comparing its fantasy imagery with that of the Chinese film by director Ang Lee. The analysis of the images in both works of art has been based on Jungian archetypes, with specific reference to the need for an esoteric and imaginative reading of fantasy in the chosen works of art. Reference was made to the dominant role of realism as style in Western art as opposed to the more esoteric, symbolic, and fantasy imagery of the art of other cultures, with emphasis on China. Chinese landscape painting and even poetry has been briefly contextualised with regards to the chosen works of art. Finally, the different characters of both works of art were analysed within the contexts of their symbolic meanings as based on Jungian archetypes, with particular reference to the scenes where the characters are depicted as flying through the air, which were explained within the contexts of martial arts style films.


Hierdie artikel neem as vertrekpunt die -sangstorie getiteld die (Die Hebsugtige Seekoei) soos ontwikkel deur Christiaan van der Westhuizen en gebaseer op die Tambani borduurprojek. Die tekenfilm as interpretasie van die word aangewend om interdissiplinêre navorsing as doelstelling te verwesenlik, deur die fantasiebeelding in hierdie tekenfilm te vergelyk met dié in die Sjinese. Jungiaanse argetipes word gebruik vir die analise van visuele beelde, met spesifieke verwysing na die noodsaaklikheid vir 'n esoteriese en verbeeldingryke interpretasie van die fantasiebeelding in die gekose kunswerke. Daar word na die dominante rol van realisme as stylneiging binne Westerse kuns verwys, in kontras met 'n meer esoteriese, simboliese en selfs fantasie-gerigte beeldgebruik in die kuns van ander kulture, met klem op Sjina. Die landskapkuns en selfs poësie van Sjina word bondig met betrekking tot die gekose kunswerke gekontekstualiseer. Ten slotte word die verskillende karakters binne beide kunswerke in samehang met hul simboliese betekenisse en in konteks van Jungiaanse argetipes ontleed. Dit word gedoen met spesifieke verwysing na hul uitbeelding in tonele waar hulle deur die lug sweef, soos verklaar word deur verwysing na die -styl van gevegskunsrolprente.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/33/1/EJC127712
2012-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error