1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Ons kyk vanself - Kreatiewe Skryfkuns, konkrete poësie en 'n verset teen skrywersnorme : original research

USD

 

Abstract

In hierdie artikel word daar gefokus op die kunstenaarsboek - 'n katalogus van individuele (studente-)werk saamgestel uit 'n snipperdigprojek wat as deel van die kunstenaarsboekprojek uitgestal is. Daar word onder meer gekyk na die fenomeen bekend as konkrete poësie, wat deur Hunley (2007) as 'n alternatiewe onderrigbenadering tot die kreatiewe skryfkunswerkswinkelmetode ontwikkel is. Vervolgens word enkele individuele werke in die snipperdigprojek bespreek deur onder meer verbandhoudende elemente daarvan in bestaande Suid-Afrikaanse voorbeelde van konkrete poësie te ondersoek. Daar word sterk gefokus op onder andere voorbeelde uit die Afrikaanse letterkunde en die werk van Willem Boshoff en Wopko Jensma.


In this article, the focus is on the artist's book - - a catalogue of individual work (of students) compiled from a cut-up poetry project that was exhibited as part of the artist's book project. Amongst others, the phenomenon known as concrete poetry, which was developed by Hunley (2007) as an alternative approach to teaching through the creative art of writing workshop method, is explored. Furthermore, a few individual works in the cut-up poetry project are discussed by relating them to existing South African examples of concrete poetry. A strong focus is placed on examples from Afrikaans literature as well as the work of Willem Boshoff and Wopko Jensma.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/33/1/EJC127715
2012-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error