1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Kreatiewe remediasie van deur Fanie Viljoen : van kortverhaal na grafiese verhaal : original research

USD

 

Abstract

In die -projek is kunstenaars en skrywers genooi om kunstenaarsboeke te maak en sodoende die moontlikhede van die kodeksvorm van die boek te transendeer. Hierdie artikel bespreek een van die projekte, naamlik die kreatiewe remediasie deur Fanie Viljoen van sy eie kortverhaal (woord), , wat oor die verskynsel van selfskending onder tieners handel, na 'n grafiese verhaal (woord en beeld). Die kreatiewe proses en produk word aan die hand van konsepte van media, narratologie, prenteboek- en -teorie ondersoek. Met verwysing na die twee weergawes van die teks word aangetoon hoe die narratief en tema van die kortverhaal in die grafiese weergawe beklemtoon of uitgebrei is, en veral hoe toegang tot die beleweniswêreld van die eerstepersoonsverteller verbreed is. Dit blyk dat die visuele narratiewe elemente en die wisselwerking tussen woord en beeld gesamentlik bydra tot die narratief, karakterisering, die uitbeelding van die tema, en die gevolglike uitwerking op die leser-kyker. Ten slotte bevestig Fanie Viljoen se remediasie van die aanname dat die kunstenaarsboek 'n ideale medium is om grense uit te daag en oor te steek.


In the project, artists and writers were invited to create artist's books and thereby to transcend the possibilities of the codex form of the book. This article discusses one of the projects, namely the creative remediation by Fanie Viljoen of his own short story (word), [], which deals with the phenomenon of self-mutilation among teenagers, into a graphic novel (word and image). The creative process and product are investigated according to the concepts of media, narratology, picture book and comic book theory. With reference to the two versions of the text, it is indicated how the narrative and theme of the short story are emphasised or extended in the graphic version, and particularly how access to the experienced world of the first-person narrator has been broadened. It appears that the visual narrative elements and the interaction between word and image together contribute towards the narrative, characterisation, portrayal of the theme and the subsequent effect on the reader-viewer. Finally, Fanie Viljoen's remediation of confirms the premise that the artist's book is an ideal medium to challenge and transcend boundaries.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/33/1/EJC127716
2012-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error