1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Gesprek oor drie millenniums : T.T. Cloete se herskrywing van Homeros se Achillesskild-gegewe : original research

USD

 

Abstract

In hierdie artikel word 'n analise van T.T. Cloete se gedig 'Achilles se skild' uit die bundel (2011) gemaak. Die doel is eerstens om die verhaalgegewe binne die konteks van Homeros se te plaas en die simboliese betekenis van die afbeeldings wat daarop verskyn, te verreken. Daarna word Cloete se omdigting van die teks ondersoek deur dit met die bronteks te vergelyk om aan te toon hoe die digter die -gegewe toe-eien en verwerk om 'n lewens- en wêreldbeeld te skep wat in lyn met die res van die bundel en Cloete se digterlike oeuvre as sodanig is.


The aim of this article is to analise the poem 'Achilles se skild' (The shield of Achilles) by T.T. Cloete, from his volume of poetry (2011). The poem, as narrated by Cloete, will be compared with the original text as we find it in the of Homer. In the first section of the article the symbolic meaning of the shield which Hephaistos makes, will be explored. Subsequently it will be demonstrated how Cloete appropriates and adapts the material from the to forge a philosophy of life which is in correspondance with the rest of the volume of poetry and his poetic oeuvre.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/33/2/EJC129512
2012-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error