1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Geheim met komplekse kante
Dis my geheim, Juanita Aggenbach : book review

USD

 

Abstract

In Juanita Aggenbach se debuutroman, , word die leser bekendgestel aan die leefwêreld van vier karakters wat op verskillende maniere deur die aanneming van 'n kind geraak word. Die roman bevat outobiografiese gegewens, dit is geskoei op 'die verhaal wat die outeur die beste ken - haar eie'. Op die voorblad berei 'n enkele vraag die leser voor op die komplekse emosies en spanning wat rondom die ervaring van aanneming saamgeweef word: 'Hoe kan 'n mens deur die lewe gaan en dink jou verlede sal jou nie inhaal nie?'

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/1/EJC139620
2013-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error