1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Bydrae tot die diskoers in Afrikaans
Oktober, Réney Warrington : book review

USD

 

Abstract

is die prosadebuut van Réney Warrington en handel oor Jo, 'n professionele fotograaf en haar verhouding met haar familie, asook haar ontmoeting en uiteindelike verhouding met die popsanger Leigh. Jo is baie na aan Jonathan en Ruby, haar suster se kinders, maar haar swaer wil haar nie meer naby die kinders toelaat nie. Sy trek daarom uit haar ouerhuis en verhuis later na Londen. In Londen, die stad wat dikwels in die Afrikaanse letterkunde met vryheid en ontvlugting geassosieer word, kom sy op die been as fotograaf. Dit is ook hier waar James, die kind van die galery-eienaar vir wie sy gaan werk, die leemte moet vul wat gelaat is deur die verbod om haar susterskinders te besoek.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/1/EJC139627
2013-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error