1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Where Roy Campbell stands : review article

USD

 

Abstract

Although critical interest in Roy Campbell's work remains lively and his place in South African literary history seems secure, he is not a vital presence in the new South Africa; his work has become peripheral to metropolitan English literature, a small manifestation of a more general shift in global culture. Where then does Roy Campbell stand? Is there a new context for his work? In a review of a range of criticism from the first decade of the 21st century, this article finds that Roy Campbell's work can be rewardingly read in the context of the Graeco-Roman classical inheritance that he embraced and the Romance culture in which he settled. This recognition has both enriched the resonance of Campbell's poetry and aligned him with other artists who have been re-absorbed into Europe as the colonial appropriation of Africa recedes.


Al bly kritiese belangstelling in die werk van Roy Campbell nog steeds lewendig en sy posisie in die Suid-Afrikaanse literatuurgeskiedenis veilig, is hy nie 'n lewende aanwesigheid in die nuwe Suid-Afrika nie. Sy werk staan op die periferie van die metropolitaanse Engelse letterkunde, 'n klein voorbeeld van 'n meer algemene verskuiwing in wêreldkultuur. Waar staan Roy Campbell dan nou? Is daar 'n nuwe konteks vir sy werk? In 'n oorsig van 'n keuse uit die kritiek van die eerste dekade van die 21ste eeu, bevind die outeur dat Roy Campbell se werk met vrug gelees kan word in die konteks van die Grieks-Roomse klassieke erfenis wat hy omhels het en die Romaanse kultuur waarin hy hom gevestig het. Hierdie erkenning verryk die weerklank van Campbell se poësie en plaas hom in die geledere van ander kunstenaars wat weer onder die Europese dak ingebring is namate die koloniale toe-eiening van Afrika verbygaan.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/1/EJC139630
2013-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error