1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Reading the rhetor in postcolonial African fiction : Armah's as an illustration : original research

USD

 

Abstract

For some time now, rhetors have steadily gained a firm hold on postcolonial African fiction in various versions of what narratologists designate as extradiegetic narrators. One such guise is the communal voice because of the rhetorical advantages these rhetors enjoy as the centre of social, historical, and political consciousness. Yet, in spite of the rhetors' pervasiveness in postcolonial African prose, little has been said in African critical practice about these fascinating narrative agents since most of the emphasis has been on canonical African texts - what Lindfors designates as the 'long drums and canons'. Happily, the end of the twentieth century saw a shift in the concerns of African criticism, bringing narratological criteria to bear on postcolonial African fiction. This article theorises the deployment of the rhetor in , arguing that the rhetor is privileged because of the ideological force he assumes and his authoritative point of view. It is intended as a contribution to the study of narratology in the African novel, revealing the significance of the rhetorical strategies that guarantee the future of the rhetor as an agency in postcolonial African fiction. For these reasons, this discussion supports a critical discourse of African texts that is, in Culler's words, 'a poetics, a study of the conditions of meaning' in postcolonial African fiction.


Retors word binne postkoloniale Afrika-fiksie toenemend as 'n variant van die ekstra-diëgetiese verteller in die narratologie erken. Een voorbeeld hiervan is die gemeenskaplike stem. As middelpunt van die sosiale, geskiedkundige en politieke bewussyn, hou retors verskillende voordele in vir die skrywer. Ten spyte van retors se sterk aanwesigheid in postkoloniale Afrika-prosa, het kritici tot dusver min oor hierdie fassinerende narratiewe agent geskryf, oënskynlik omdat die 'kanon' van die Afrika-letterkunde, wat Lindfors beskryf het as die 'long drums and canons', die meeste aandag gekry het. Dit is wel bemoedigend dat 'n ommeswaai aan die einde van die twintigste eeu plaasgevind het en dat kritici nou wel narratologiese kriteria op postkoloniale Afrika-fiksie begin toepas. Hierdie artikel teoretiseer die aanwending van die retor in deur aan te voer dat die retor 'n bevoorregte posisie inneem danksy die ideologiese invloed wat hy uitoefen en die gesag van sy gesigspunt. Die artikel wil 'n bydrae lewer tot die bestudering van die narratologie in die Afrika-roman deur die aandag te vestig op die belangrikheid van die retoriese strategieë van die retor as agent in postkoloniale Afrika-fiksie. Hierdie artikel onderskryf dus 'n kritiese diskoers oor Afrika-tekste wat - in die woorde van Culler - 'n poëtika, die studie van die voorwaardes vir betekenis in postkoloniale Afrika-fiksie, uitmaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/1/EJC141159
2013-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error