1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Ds. Swart van Leeuwfontein : litera

USD

 

Abstract

Die dorpie Leeuwfontein sou seker nooit verander nie. Tussen die rantjies het hy gelê. Teen die hellings het sulke dofgroenerige bolletjies kol-kol gesit: kareebome. Verder het die omgewing bestaan uit grasveld: hoofsaaklik rooigras. In die winter was die veld dus strooikleurig en goud en pienk, en die sonlig het vlieserig blink in die halms gelê. In die somer was dinge soms bloosgroen, maar heelwat somers was die gras nog meer poeierig en strooikleuring, omdat dit selfs in dié seisoen droog gebly het.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/1/EJC146959
2013-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error