1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Epies : litera

USD

 

Abstract

Jy sit op twee boudkolle die grootte van twintigsentstukke, jou skoene se sole aan pedale vas en jou hande klouend, trekkend, stotend, draaiend aan dun rubberhandvatsels terwyl jou vingers heen en weer tussen dertig ratte soek of remme trek. Jy doen dit amper tien ure lank op die langste dag uit agt en hou só aan oor 781 kilometer. Dit gebeur alles terwyl twee wiele voortbeur oor klippe, sand, takke, dorings en terrein soms net-net geskik vir bergklimmers - voortgedryf deur hoofsaaklik jou bobeenspiere en kuite. Êrens bergop gaan jy verby die laaste kameramanne wie se motorfietse en voertuie net nie verder kon nie. Jy gaan verder, hoër, en hou langer aan as wat jy ooit gedink het jy sou kon, as wat jy gedink het menslik moontlik is. Daar bo teen die bergpieke sien jy die arende speel en hier en daar knipoog een vir jou: Jy is een van ons.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/1/EJC146960
2013-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error