1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'ons sien die Dat en die Wat' : huldiging van T.T. Cloete
, Jaargang 49(4), Desember 2009, Spesiale uitgawe - Huldiging: T.T. Cloete, Hein Viljoen en Ina Wolfaardt-Gräbe : book review

USD

 

Abstract

In die 'Iets vooraf' van hierdie uitgawe van beskryf die samestellers Hein Viljoen en Ina Wolfaardt-Gräbe dit as die byeenbring van 'n groepie artikels oor die werk van T.T. Cloete' en wel om die volgende redes: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het aan hom erelidmaatskap toegeken. Dit is 'n verjaardaggeskenk (Cloete het 85 geword), asook om weer 'n bestekopname oor sy werk te doen. Die laaste boekpublikasie oor sy werk het in 1984 verskyn!

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/2/EJC139637
2013-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error