1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Twee woestynverhale van Immelman
Die wit hings van die Namib: Twee verhale uit die Suidwes, Doc Immelman : book review

USD

 

Abstract

Doc Immelman se bundel vertel twee verhale wat afspeel teen die agtergrond van die ou Suidwes-Afrika. Die eerste vertel die verhaal van 'n bywoner se seun, Zack Becker, wat verlief raak op sy pa se werkgewer se dogter, en die twee jongmense se stryd om uiteindelik saam te kan wees. Die tweede verhaal handel oor die soektog van 'n groep mense in 'n onherbergsame en afgeleë gedeelte van die Namibwoestyn na tekens van 'n wit spookperd. Tydens hul reis ontmoet hul egter twee geheimsinnige mans wat met 'n vliegtuig in die woestyn 'n noodlanding moet doen, en noodgedwonge by die groep aansluit. Die soektog na die spookperd loop derhalwe anders af as wat die safarileier, Fanus Brink, beplan of kon voorsien het.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/2/EJC139639
2013-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error