1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Geskiedenis met 'n wandelstaf
Eilande en enklaves: Reissketse, André Pretorius : book review

USD

 

Abstract

In hierdie boek is die begrip 'eilande' of 'enklaves' nie slegs 'n geografies begrip nie, dit is ook 'n aanduiding van 'n spesifieke eenheid - al is dit momenteel volgens die skrywer se beskouing - van gebeurtenisse, geskiedenis, belewenisse en plekke. Hy meld dat 'eiland' teenoor 'vasteland' staan, 'asof die afwesigheid van vastigheid die onderskeidende kenmerk van 'n eiland is' (bl. 10).

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/2/EJC141162
2013-01-01
2016-12-02
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error