1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Behep met die kompleksiteit van die eenvoud - 'n onderhoud met Hans du Plessis : interview

USD

 

Abstract

Hans du Plessis is 'n gesoute skrywer wie se loopbaan as akademikus en skrywer in verskillende fases uiteenval. Hy het aan die Universiteit van Pretoria studeer en ook aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) waar hy in 1975 'n doktorsgraad in Afrikaanse Taalkunde behaal. Hy hou ses jaar skool voordat hy eers by UNISA, dan by die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU) en later by die Potchefstroomse Universiteit (PU) vir Christelike Hoër Onderwys (CHO) as professor Taalkunde doseer. In 1990 word hy die eerste direkteur van die ATKV-Skryfskool aan die PU vir CHO en met die oog daarop woon hy in 1991 skryfskole in Iowa en Oklahoma by. Hy is die skrywer van altesaam 160 publikasies, akademies en populêr, maar sedert sy debuut met die bundel in 1978, publiseer hy ses digbundels, drie jeugromans en vyf romans. Ses verhoogstukke van Hans is reeds by verskillende kunstefeeste opgevoer.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/34/2/EJC146972
2013-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error