1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - : the oscillation between reader immersion and repulsion : original research

USD

 

Abstract

This article explores the oscillation between immersion and repulsion amongst readers of by Anthony Burgess. I argue that , as an invented language, introduces the state of 'reader immersion' resulting in 'flow' by means of a 'ludic reading' motivational structure. Reader curiosity acts as a 'positive reinforcer' through the sense of accomplishment felt by mastering . Reader repulsion occurs once is understood. Repulsion is induced as a result of the brutality the narrative communicates. However, repulsion does not necessarily cause the reader to stop reading, but rather acts as a sensationally derived motivation to continue reading. This type of motivation is identified as a 'negative reinforcer'. Both motivational structures (positive and negative reinforcers) develop the oscillation between reader immersion and repulsion as part of the reading experience offers. The aim of this article is to discuss the oscillation between immersion and repulsion experienced by readers of according to the theoretical frameworks indicated above.


Hierdie artikel ondersoek die ossilasie tussen leserbetrokkenheid en -afkeer by die lees van deur Anthony Burgess. Ek voer aan dat as doelgemaakte taal tot 'n toestand van leserbetrokkenheid lei, wat deur middel van 'n motiveringstruktuur van lees-vir-plesier 'vloei' in die leesproses bewerkstellig. Lesernuuskierigheid versterk die gevoel van vervulling wat die bemeestering van meebring, positief. Leserafkeer vind plaas met die verstaan van . Afkeer word veroorsaak deur die wreedaardigheid wat deur die -narratief gekommunikeer word. Hierdie afkeer veroorsaak egter nie dat die leser ophou met lees nie, maar dien as sensasiebeluste motivering om aan te hou met lees. Hierdie soort motivering word as negatiewe versterking beskou. Beide motiveringstrukture (positiewe en negatiewe versterkers) veroorsaak die ossilasie tussen leserbetrokkenheid en -afkeer as deel van die leeservaring wat bied. Die doel van hierdie artikel is om die ossilasie tussen leserbetrokkenheid en -afkeer te verduidelik volgens die teoretiese raamwerke wat hierbo aangedui is.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/1/EJC151581
2014-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error