1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'Die Weste hét 'n koffer in Berlyn'
Koffer in Berlyn: Essays oor kabaret, Hennie Aucamp : book review

USD

 

Abstract

In word meer as 40 van Hennie Aucamp se essays oor die kabaret byeengebring. Dit is egter nie die eerste keer dat Aucamp hom in boekformaat oor die kabaret, die literêre liedteks en verbandhoudende sake soos die dekadensie, 'camp' en die homoërotiek uitlaat nie. Gegewe die geïntegreerdheid van Aucamp se (visie op sy) belangstellingsvelde, lê sy uitinge oor relevante sake verspreid in sy boeke. Ook sy werke oor die kortverhaal vorm deel van die dampkring waarin staan. 'n Werk wat uitgelig kan word, vanweë dié geïntegreerdheid, maar meer spesifiek die fokus op die kabaret, is wat reeds in 1984 verskyn het. Voorts is in terme van formaat, samestelling asook inhoudelike gerigtheid, sterk verwant aan die bundel wat in 2011 by Protea Boekhuis die lig gesien het.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/1/EJC152805
2014-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error