1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Schoeman laat die tydperk van die Vereenigde Oost-Indische Compagnie uit sy winterslaap ontwaak
Here & Boere : die kolonie aan die Kaap onder die Van der Stels, 1679-1712, Karel Schoeman : book review

USD

 

Abstract

deur Karel Schoeman is die vyfde deel van sy reeks oor die kolonie aan die Kaap. Die hoofstukindeling gee dadelik 'n aanduiding dat die inhoud oor veel meer gaan as wat die titel te kenne wil gee. Die eerste drie hoofstukke handel oor die bewind van goewerneur Simon van der Stel. Die daaropvolgende vier hoofstukke gee 'n uitstekende ontleding van 'Die élite van die eeuwisseling', 'Die ontstaan van 'n koloniale kultuur' wat twee hoofstukke omvat en 'Die sosiale lewe van die Kaapse élite'. Die tweede deel, naamlik hoofstukke 8 en 9 van die werk, gee dan 'n uiteensetting van die administrasietydperk van Wilhem Adriaen van der Stel. Laasgenoemde spelling van W.A. van der Stel se voorname word tereg deur Schoeman gebruik as die korrekte een soos jare gelede nagevors deur dr. Anna Böeseken. Die boek word afgesluit met 'n uitvoerige lys van endnote, 'n bronnelys en 'n register.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/1/EJC158004
2014-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error