1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Te veel en heeltemal te min
Vaarwel, klein soldaat, Piet van Rooyen : book review

Volume 35, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Oor die laaste vyf jaar het die Namibiese skrywer Piet van Rooyen homself stewig gevestig as 'n dikwels meesleurende verteller oor en verkenner van karakters in uitgestrekte woestynlandskappe of die boswêreld van Angola. Met Vaarwel, klein soldaat, sy 10de roman, verskuif die milieu na die Oos-Vrystaat en Gauteng en betree die skrywer die politieke terrein van regse verset. Die grootste deel van die roman kyk na die werksaamhede van 'n groepie disfunksionele manne, saamgetrek op 'n verlate plaas. Dis die Leër van die Laaste Dae.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/1/EJC158005
2014-01-01
2017-02-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error