1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Die liefde wat die son beweeg en die ander sterre : digterlike transendering - tot die vermenigvuldigde lewe ontroer : original research

USD

 

Abstract

T.T. Cloete se oeuvre word onder andere gekenmerk deur fyn waarneming van 'n mistieke vervlegtheid in die skepping. Dit word op vele maniere ontgin en geïnterpreteer. Die poëtiese potensiaal van die vrou, in uiteenlopende gestaltes, is een van die sentrale temas waardeur die digter hieraan vorm gee. In die kunstige, bibliofiele uitgawe val die lig op die vrou se kreatiewe rol in die groter skepping wat haar onder andere identifiseer as haarveer vir digterlike insig en vormgewing. Vrou (alternatief Anna Perenna, universele moeder), is nie slegs draer van die lewenskiem wat tot gees transendeer nie, maar sy funksioneer as ligbron ('sonvrou') wat selfs kosmiese insig verwesenlik. Dit raak meervoudige vorms en patrone waarin die mens ingeweef is in die universele hologram van lewe. Vir die digter is hierdie patroonvorming vergelykbaar met die maak van Persiese tapyte waarvan die patrone vasgelê is in die geheue van voorouers, en oorgedra word na opeenvolgende geslagte. In dié verkenning word digterlike transendering ontgin as 'n proses waarin die kleurvolheid van lewe en dood in en deur individuele sowel as universele vroulikheid geïnspireer word.


The oeuvre of T.T. Cloete may be characterised, among other possibilities, by a sensitive perception of a mystic interconnectedness in creation. This interconnectedness is developed and interpreted in many ways. The poetic potential of the female (Woman), in different forms, is one of the central themes being activated. In a recently published de luxe publication, , the poet focuses on the creative role of woman in the grand act of creation, identifying her role as a kind of hair-spring of poetic inspiration and design. Woman, alternatively Anna Perenna, the Universal Mother, is not only bearer of an embryo being transformed unto spirit, but she also acts as a source of light ('sun woman'), actualising cosmic insight. It is part of the interwoven patterns characterising humankind's place in a hologram of life. The poet compares these poetic patterns to the weaving of Persian rugs. The ancient forms inscribed in the memories of ancestors are communicated to the next generation. Poetic transcendence is developed as a process through which a wealth of colours of life and death is inspired by individual as well as universal femininity.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/1/EJC158006
2014-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error