1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - A re-evaluation of tenses in isiZulu : original research

USD

 

Abstract

The methodology of this article involved an examination of theoretical and empirical data so as to ascertain what the defining grammatical and semantic nature of tenses in isiZulu are with the ultimate goal of presenting an alternative view of these tenses. The article examined selected studies on the theory of tense in general as well as work done specifically on tenses in isiZulu. The most prolific scholar in South Africa writing on tenses in isiZulu is L.C. Posthumus. His studies, particularly those of 1990 and 2008, were examined so as to highlight problems with regard to suppositions and terminology. The conclusion of this discussion was that the basis on which a distinction is made between the so-called absolute and so-called relative tenses in isiZulu is contentious. Examples of tensed clauses in all the tenses in isiZulu taken from the empirical data were then examined in order to gain a sense of the defining temporal information communicated by these clauses. Having discussed these examples alternative terms for some tenses were suggested. The empirical data that guided the discussion and provided examples of tensed clauses are drawn from selected narrative texts. The findings with regard to terminology and the temporal information of tenses in isiZulu were then summarised.


Die werkwyse van hierdie artikel het die nagaan van teoretiese en empiriese data in 'n soeke na die onderskeidende grammatiese en semantiese aard van die tydvorme in isiZulu behels. Die doel daarvan was om 'n alternatiewe siening van hierdie tydvorme aan te bied. Gekose studies oor die teorie van tydaanduiding in die algemeen asook studies oor die tydvorme van isiZulu in die besonder is nagegaan. Die werk van L.C. Posthumus - die produktiefste skrywer in Suid-Afrika oor isiZulu-tydvorme - is bespreek en problematiese uitgangspunte en terme is uitgelig. Veral sy artikels van 1990 en 2008 is van belang. Die gevolgtrekking is gemaak dat die uitgangspunt waarvolgens onderskeid tussen die sogenaamde absolute en relatiewe tydvorme in isiZulu getref word, aanvegbaar is. Vervolgens word voorbeelde uit die empiriese data van tydaanduidende werkwoordstukke vir al die tye in isiZulu ondersoek met die doel om 'n begrip te kry van die onderskeidende temporale inligting wat hierdie tydaanduidende werkwoordstukke kenmerk sodat alternatiewe terme vir sekere tydvorme voorgestel kon word. Die empiriese data het uit gekose narratiewe tekste bestaan. Die bevindings oor terme en temporale inligting oor die tydvorme in isiZulu is laastens opgesom.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/1/EJC158010
2014-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error