1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - An investigation of Pierre de Wet's role in the Afrikaans film industry using social network analysis (SNA) : original research

USD

 

Abstract

Although the film industry - like the literary system - can be described as a cultural system or field, systems theory remains largely unexplored in South African film studies, as does the more recent network theory. Systems theory and network theory both emphasise the relationships of an entity within a larger context, arguing that an entity should be studied within the relationships in which it functions. Recently, researchers have suggested that network theory can be integrated with polysystem theory to study the interactions between entities in the literary system. This article illustrates the potential of using social network analysis (SNA) as an investigative tool to identify and describe the role of an entity within the context of the film industry by focusing on one of the seminal Afrikaans film makers: Pierre de Wet. Pierre de Wet has been intricately involved with the beginnings of the Afrikaans film industry, collaborating with, amongst others, some of the most prolific film editors, producers, cinematographers and music composers. His major collaborators are highlighted as well as his central position in the Afrikaans film industry, taking into account the entire Afrikaans film industry from its origin to the contemporary period. The article also makes suggestions for further research.


Hoewel die filmindustrie - soos die literêre sisteem - beskryf kan word as 'n kulturele sisteem of -veld, bly die sisteemteorie grootliks onverken in Suid-Afrikaanse filmstudies, en so ook die meer onlangse netwerkteorie. Die sisteem- en netwerkteorie beklemtoon beide die verhoudings van 'n entiteit binne 'n groter konteks, met die argument dat 'n entiteit bestudeer moet word binne die netwerk van verhoudings waarbinne hy funksioneer. Onlangs het Senekal voorgestel dat die netwerkteorie geïntegreer kan word met die polisisteemteorie om die interaksies tussen entiteite in die literêre sisteem te bestudeer. Hierdie artikel illustreer die potensiaal van sosiale-netwerk-analise (SNA) as 'n ondersoekende instrument deur die rol van 'n entiteit binne die konteks van die filmbedryf te identifiseer en te beskryf. Die fokus val op een van die seminale Afrikaanse filmmakers: Pierre de Wet. Daar word aangetoon in hoe 'n mate Pierre de Wet betrokke was by die begin van die Afrikaanse rolprentbedryf, onder andere saamgewerk het met 'n groot aantal van die mees produktiewe filmredakteurs, produsente, kinematograwe, en musiekkomponiste. Sy belangrikste medewerkers word uitgelig, sowel as sy sentrale posisie in die Afrikaanse rolprentbedryf, met inagneming van die hele Afrikaanse rolprentbedryf, van aanvang tot hede. Die artikel maak ook voorstelle vir verdere navorsing.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/1/EJC163788
2014-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error