1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Rubrieke uit Namibië
Baarde, briewe en barmhartigheid, Doc Immelman : book review

USD

 

Abstract

Met die afsterwe van Doc Immelman in Maart 2013 het die Afrikaanse ontspanningliteratuur een van sy mees produktiewe skrywers verloor. Veral bekend vir sy avontuurverhale, wat dikwels teen die agtergrond van Namibiese (of dan Suidwes-gegewe) vistas ontvou, het hy 'n allemintige getal publikasies die lig laat sien. Protea Boekhuis het 'n groot rol gespeel om heelwat van Immelman se tekste (11 altesaam) weer uit te gee en dit sodoende vir belangstellendes beskikbaar te stel. Een van hierdie werke is , 'n keuse van rubrieke wat indertyd in publikasies soos die , , en die verskyn het.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/2/EJC158012
2014-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error