1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Karel se bestemming : litera

USD

 

Abstract

Hoe hy nou weer in Boston beland het, onthou Karel nie juis nie. Hy het in die United se vet en blou pens op Logan geland, nadat hy 'n verbindingsvlug in Frankfurt geneem het; die prentjie van die een of ander engelagtige slanke kraanvoël op die eindelose spits skagte van die logge Lufthansabuise het hom geïnteresseer, selfs 'n bietjie gehipnotiseer, terwyl hy langs een van die hoë en breë lughawevensters gesit en wag het, aan 'n koffietjie gesit en drink het, deur 'n boek geblaai het.

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/2/EJC158016
2014-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error