1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Inleiding - die idiolek van 'n skrywer : preface

USD

 

Abstract

Hierdie uitgawe van word gewy aan die idiolekte van skrywers, 'n verskynsel wat ook beskryf word as skrywersidentiteit en wat te make het met die unieke en eiesoortige, die kenmerkende styl en die stilistiese en tematiese merkers in die oeuvre van 'n bepaalde skrywer. Idiolektiese verskynsels in taalgebruik kan vanuit verskillende hoeke benader word, onder meer vanuit die filosofie, die linguistiek en die literêre teorie, en daar kan aanvaar word dat die verskillende benaderinge tot die verskynsel mekaar wedersyds beïnvloed, en dus onderskei maar nie geskei kan word nie. Daarom vind 'n mens dat in die meeste idiolektiese studies daar verwys word na letterkundige sowel as linguistiese bronne en dat daar van werkwyses uit verskillende dissiplines gebruik gemaak word (vgl. Coulthard 2004).

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/35/2/EJC163794
2014-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error